Jaarboeke

Metodiek van Fisika en Chemie 333


 
Modulekode JMN 333
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Teoretiese begronding van Fisika en Chemie, begrippe eie aan Fisika en Chemie ; onderrig in Fisika en Chemie in die Suid Afrikaanse konteks, assessering in Fisika en Chemie in die VOO fase, reflektiewe praktyk in Fisika en Chemie onderwys, analise van kurrikulum en beleidsdokumente, ontwerp van lesse en aktiwiteite in Fisika en Chemie onderwys.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences